HFM hokkiespan presteer

THABAZIMBI – Die O/15B hokkiespan van HFM het verlede naweek as ligawenners in die semi-finaal en finaal van die provinsie gespeel. Hulle wen Wesvalia, Klerksdorp, in die semi-finaal met 1-0, maar moes ongelukkig die knie buig teen Lichtenburg in die finaal. Hulle eindig dus as ligawenners en naaswenners in Noordwes Provinsiaal.

Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email?

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.