General

HFM provinsiale hokkie uitslae

THABAZIMBI – Die afgelope vakansie het die hokkie toernooie in Durban en Potchefstroom plaasgevind. Die O/19 span eindig tweede en ontvang ‘n silwer medalje. Jolize Visagie word aangewys as die hokkiespeler van die toernooi.
Menante Marais (O/19A), en Natalie Leca (O/16B), ontvang hul Provinsiale Kleure. Rentia Erasmus, afrigter van die O/19A span, vergesel hierdie spelers die eerste week na Durban en die derde week na Potchefstroom. Hanlie Erasmus, afrigter van die O/16B span, was die spanbestuurder.