Laerskool TBZ netbalspelers presteer

THABAZIMBI – Laerskool Thabazimbi se O/12 en O/13 netbalspeelsters het op 6 April deelgeneem aan die Kringproewe en ses van dié skool se O/13 dogters en elf O/12 dogters word gekies om die kring te verteenwoordig. Die Areaproewe is die afgelope Dinsdag by Laerskool Thabazimbi se bane gespeel.

Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email?

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.