Sportron produk van die maand – Vroueblad
Calcitone – ‘n moet vir alle vrouens!
Swanger vroue kan gerus hierna kyk, en moenie vergeet van ons geslag wat se klok al 30 geslaan het nie. Het jy geweet vanaf die ouderdom 30 jaar vervaardig die vrou se liggaam nie meer genoeg kalsium en magnesium nie?
Wat lei tot’n tekort daaraan? Jy sit met probleme soos stres, allergieë, spierkrampe, hoë bloeddruk, slaaploosheid en osteoporose.
Al hierdie probleme is voorkombaar deur betyds ekstra aanvullings te neem, maar pas op, moenie enige kalsium gebruik nie – dit kan skadelik wees. Gebruik slegs kalsium in ‘n voedselvorm.
Sportron se Calcitone kom in ‘n voedselvorm voor, dit bevat kalsium wat help met die voorkoming en behandeling van osteoporose. Dit bevat ook magnesium wat help vir hoë bloeddruklyers, diabete, senuweegeleiding, hormone, spiersametrekkings, ensovoorts. Daar is Vitamien D in wat die absorpsie van kalsium verbeter. Dit het Vitamien C in vir gesonde bene en Potasium (kalium) belangrik vir senuwee, hart- en skeletspierfunksies, hoë bloeddruk en allergieë.
Om te dink hierdie aanvuller wat saans gebruik word, help ook vir sinus, ekseem, asma, vratte, migraine, PMS én voorkom kolon- en borskanker.
‘n Fantastiese produk wat soveel bied vir die hedendaagse vrou kan sekerlik nie misgekyk word nie.
Kry u Calcitone vandag nog, kontak René by 073 185 4994 of besoek ons Depo te Irisstraat 6 in Thabazimbi.