Sportron – produk van die maand – Vroueblad
Sportron se produk van die maand is Ultragard Forté. Ultragard is Sportron se basisproduk en die eerste keuse vir alle mense. Indien spesifieke probleme bestaan, word Ultragard altyd as basisproduk gebruik en dan kan sisteem georiënteerde produkte bygevoeg word. Ultragard bestaan uit twee komponente naamlik anti-oksidante en multi-vitamiene. Die anti-oksidant bestaan uit ‘n kombinasie van ongeveer 26 gekonsentreerde groentes, vrugte en antioksidante. Een van die heel kragtigste anti-oksidante, die rooi druiwepit en skil, kom in Ultragard voor. Dit is ongeveer 50 keer so effektief as vitamiene E en 20 keer meer as vitamiene C. ‘n Anti-oksidant ruim vrye radikale op, versterk die immuunsisteem en beskerm die liggaam teen kanker en ander degeneratiewe siektes.
Die multi-vitamien (tablet) bestaan uit ‘n kombinasie van ongeveer 28 vitamiene en minerale in ‘n voedselvorm. Die drie hoof funksies is om die liggaam teen kanker en ander degeneratiewe siektes te beskerm, die immuunsisteem en al die ander sisteme in stand te hou en wanbalanse te herstel en jou energie vlakke op die lang termyn te verhoog.
Ultragard word aanbeveel vir gesonde mense wat gesond wil bly, verbeterde immuniteit, beskerming teen degeneratiewe siektes, verhoogde energievlakke, voorkoming en behandeling van kanker, detoksifisering van gifstowwe, diabetes, artritis, alzheimers, oë, jappiegriep, sportmanne- en vroue, en die konsentrasie en geheue te verbeter by studente.
Sportron produkte is nou maklik verkrygbaar en Thabazimbi spog reeds met ‘n eie depo. Begin vandag ‘n gesonder lewe en kontak René Vos by 073 185 4994 of besoek hulle by Irisstraat 6, Thabazimbi.