Bosveld Akademie besoek Spur

THABAZIMBI – Die Gr 4 en Gr 5 leerlinge van Bosveld Akademie was gister, 24 Februarie, op ‘n opvoedkundige uitstappie na Eagle Mountain Spur, Thabazimbi. Hulle is deur die restaurant geneem vanwaar hulle ingelig is oor die voorbereiding, higiëne en bediening van die veskillende kossoorte. Me Vivienne Mackenzie, eienares, het die leerlinge vriendelik ontvang en elkeen is bederf met ‘n melkskommel.

Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email?

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.