Posted on 06 February 2012.

Cath-Lyne, dogter van Jan en Kitty Roux en Kobus, seun van Chris en Gertruida Bezuidenhout, is op 10 Desember 2011 deur Pastoor Gideon Strydom in die huwelik bevestig te Mogwase Gevangenis.
Posted in Wedding Anouncements
Posted on 06 February 2012.

Christelle dogter van Manie en Marthie Sasnowske is met Marten seun van Marten en Marietjie Buys in die huwelik bevestig deur ds Jannie du Plessis, op 17 Desember 2011 uit die NG Kerk, Northam. Hul is tans woonagtig op Swartklip.
Posted in Wedding Anouncements
Posted on 06 February 2012.

Anéll en Abraham Groenewald is op 16 April 2011 in die huwelik bevestig deur ds. Thinus Benade op Trekpad Safari's. Anéll de Kock is die dogter van Pieter en Elbie de Kock, sy is ‘n algemene praktisyn, werksaam by Drs, de Kock en Vennote in Thabazimbi. Abraham Groenewald, seun van Dirk en Herma Groenewald is van Tzaneen. Hulle vestig hul wel in Thabazimbi en Anéll sal voortaan praktiseer as Dr. C.P. Groenewald.
Posted in Wedding Anouncements
Posted on 06 February 2012.

Paul Lindenberg, seun van Paul en Patrys Lindenberg, en Carla Rudman, dogter van Collin en Triena Rudman, is Saterdag 29 Oktober 2011 te Hedgehog’s nest in Rustenburg in die huwelik bevestig deur ds Thinus Benade van die NG kerk Thabazimbi. Hulle woon tans in Thabazimbi.
Posted in Wedding Anouncements
Posted on 03 February 2012.

Flip en Nicoline Volschenk is in die huwelik bevestig op 15 Oktober 2011 deur Pastoor Enslin in die AGS Kerk Thabazimbi. Hul vestig hulself nou in Thabazimbi.
Posted in Wedding Anouncements
Posted on 03 February 2012.

Shane en Jurone Breet is op 12 November 2011 te Blinkwater Lodge in die huwelik bevestig deur Ds Danie Breedt. Die paartjie vestig hul tans op Koedoeskop. Fotograaf: Ronel Marais.
Posted in Wedding Anouncements
Posted on 26 January 2012.

Gerhard van Heerden, seun van Gert en Wilma van Heerden van Rooiberg (voorheen van Amandelbult) en Cindy van Wyk, dogter van Herman en Cathleen Janse van Vuuren van Rustenburg (voorheen van Thabazimbi) is op Saterdag 29 Oktober in die huwelik bevestig te Doorndraai Lodge, Rooiberg deur ds De La Guer. Gerhard en Cindy vestig hul in Rustenburg. Fotograaf: Louis Fouché 083 458 8875.
Posted in Wedding Anouncements
Posted on 26 January 2012.

Adam en Marcia Willemse is op 22 Oktober 2011 deur ds Hennie van der Linde in die huwelik bevestig in die Hervormde Kerk Thabazimbi. Hulle vestig hul in Thabazimbi.
Posted in Wedding Anouncements
Posted on 23 January 2012.

Tommie en Cindy Miller is op 17 September 2011 deur dr Tinus Benadé in die huwelik bevestig. Tommie is die seun van Tom en Rachel Miller van Thabazimbi. Cindy is die dogter van Bertie en Leonie Vermeulen van Ellisras. Die egpaar vestig hulle in Ellisras.
Posted in Wedding Anouncements