NETBAL HFM vs HOËRSKOOL SETTLERS

HFM LogoOp 24 Mei het vier spanne teen Settlers gespeel in die volgende rondte van die liga. Op een span na het die Frikkies die botoon gevoer. Die o/14 B-span van HFM het op die baan teen die o/14 A-span van Settlers gekompeteer en in ‘n baie gelykop wedstryd met ‘n goeie wentelling van 20 – 18 van die baan gestap.…

Read more

HFM mik hoog met die boog

Die HFM wenner wat aan die field kompetisie deelgeneem het.
Die HFM wenner wat aan die field kompetisie deelgeneem het.

THABAZIMBI – Boogskiet is ‘n sport wat onlangs aanvang geneem het by Hoërskool Frikkie Meyer. Ten spyte van die kort tydjie wat die leerders al deelneem aan hierdie aktiwiteit, presteer die kinders besonders goed.…

Read more

HFM Wintersport uitslae

HFM se Junior rugbyspan. Voor: van links Victor Potgieter, Dewan Deysel en Pieter Viljoen. Agter: William Thulare, Mnr Pierre Van Jaarsveld, Baphiwe Fani en Erik Snyman.
HFM se Junior rugbyspan. Voor: van links Victor Potgieter, Dewan Deysel en Pieter Viljoen. Agter: William Thulare, Mnr Pierre Van Jaarsveld, Baphiwe Fani en Erik Snyman.

HFM Rugby kook

Polokwane. – Die spanne van HFM het op Saterdag 28 Mei teen die spanne van die Hoër Tegniese skool Tom Naudé uitgedraf in die volgende rondte van die liga.…

Read more

HFM vs Hoërskool Hans Strijdom

HFM LogoTHABAZIMBI –  Die afgelope naweek het rugby-, hokkie- en netbalspanne van Frikkie Meyer teen Hoërskool Hans Strydom op hul tuisveld kragte gemeet. Tradisioneel is vind hierdie kompetisie, waar beide spanne alles gee, in ‘n goeie gees plaas weens die jare lange verbintenis tussen dié twee skole.…

Read more

Skopboks leerlinge

Op die foto staan agter van links: Francois Buys en Willem Henning. Voor: Wian Lynn, Jandre Lynn en Ruan Erasmus.
Op die foto staan agter van links: Francois Buys en Willem Henning. Voor: Wian Lynn, Jandre Lynn en Ruan Erasmus.

PRETORIA – Vyf Leerders van Hoërskool Frikkie Meyer het baie goed presteer tydens die SA Kampioenskappe te Pretoria op Saterdag, 30 April.…

Read more

Netbalborge Laerskool Thabazimbi

 

Die mooi netbal uniforms (in rooi, wit en blou) met die toe te Sportweni.
Die mooi netbal uniforms (in rooi, wit en blou) met die toe te Sportweni.
Die mooi netbal klere wat Expliro Graan geborg het vir die Netbal toer spanne.
Die mooi netbal klere wat Expliro Graan geborg het vir die Netbal toer spanne.

THABAZIMBI – Die 0/13 A netbalspan van Laerskool Thabazimbi is tans besig met ligawedstryde na ‘n heerlike toer te Sportweni en ‘n suksesvolle Super 8 Toernooi.…

Read more