Archive | SAPS

Two Primary School Learners Swept Away By Floods

MOGWASE -  Two primary school learners were swept away by strong currents while crossing a flooded river in Moruleng near Sun City in the North West on Tuesday morning, 24 January 2012.

Public Safety and Liaison spokesperson, Lesiba Moses Kgwele, said the incident occurred at around 7am in Manamakgotheng village while the pupils were crossing Makgawe river on route to school.

According Kgwele, rescue teams are still at the scene searching for the pair.

He further said 13 learners were earlier rescued out of a minibus combi by Moses Kotane Local Municipality Fire and Emergency Services after the vehicle they were travelling in from Mogwase Correctional Services Centre to Holy Family Combined School in Mogwase was swept away by floods at Mabele-a-Podi village.

In another incident in the same area, a father managed to pull his two children out of his car that was submerged in water after it was swept away by floods.

North West Road Traffic Management authorities are advising motorists travelling between Mogwase and Moruleng to use the R510 Thabazimbi-Northam road.

The D533 Mogwase-Moruleng road is temporarily closed as the Kgama Bridge is flooded.

-Allafrica.com

Posted in SAPSComments Off

Rapid responce

TBZ’s Heroes

SAPS Rapid Response Team: Back fltr: Captain Thapela, Warrant Officer Havenga, Constable TE Matlou and Constable Makhabele. Front fltr: Constable Rochuene, Reservist Constable “Pottie” Potgieter and Reservist Constable Tumo, Reservist Constable Seakamela. Absent: Constable Mogaila and Reservist Sergeant Moshala.

THABAZIMBI – The community of Thabazimbi and surrounding areas, can feel safe again with the newly appointed SAPS Rapid Response Team who has been fighting crime during the past festive season.

Some of their successes include: arresting a Nigerian drug dealer, arresting the criminals who used car remote controls to break into vehicles in parking lots, apprehending the bag snatchers who had been terrorising the streets of Thabazimbi and in January they arrested two rhino poachers at Klipgat.

Another group of Police Officers, who have been extremely busy catching thieves, was SAPS’s C-Shift. Their festive season highlights included the apprehension of four rhino poachers at Donkerpoort and arresting of culprits who stole a bakkie at Kwaggasvlakte.

C-Shift’s Police Officers are front fltr: Constable KM Sikhala, Constable CT Maluleke, Constable Makwarelal and Student Constable LA Moeti. Back fltr: Constable MG Mpofu, Constable EM Sechele, Constable ME Muleyn and Warrant Officer BF Myburgh. Absent: Constable PR Madautla and Constable Makena.

Posted in SAPSComments Off

SAPS Recently Established Tracking Teams Are Raging

The South African Police Service said in a media release that they will continues in its efforts to ensure safety for all South Africans. “This is reflected in the overwhelming success of our tracking teams around the country. The tracking teams in just four provinces have arrested over 750 wanted suspects in the past month.”

The South African Police Service launched the Tracking Teams on the 14th of September 2011. This was a response to the large numbers of wanted suspects, which were proving to be a challenge within the police service. The situation demanded the establishment of dedicated teams around the country, which comprised of trained of experienced members to track down and arrest wanted suspects.

All suspects that have been positively linked to crimes and cannot routinely be located by investigators, form part of the list of wanted suspects. To ensure that these suspects’ movements are restricted, they are also circulated on the Movement Control System which is manned by SAPS Personnel at our ports of entry. These suspects that have been arrested by the respective teams were wanted for a various categories of crimes most of which encompass our priority crimes such as murder, aggravated robberies, ATM bombings and sexual related offences.

The Limpopo team has been extraordinary. They have arrested a 569 suspects wanted for a range of serious crimes.

One of the cases that can be highlighted is the arrest of a 24 year old man for his alleged involvement in at least 21 counts of sexual assaults on elderly women over a period of four years. This man continued to evade arrest but his run was short-lived after the dedicated tracking team persistently tracked him down. This man has been positively linked to the rape cases while he is also facing charges of common robbery and assault GBH. This suspect has appeared in court but cannot be named at this stage as he is still yet to plead.

The Limpopo team also arrested four men in connection with the killing of a senior parliamentarian, Mr Lekoba Jack Tolo (63). The top management of the SAPS has commended the tracking team for their determination in fulfilling their mandate to bring these ruthless criminals to book.

Posted in SAPSComments Off

Duisende betoog toe ‘Modimolle-monster’ in hof verskyn

Mnr. Johan Kotzé (50)  en nog ’n verdagte het op Vrydag, 13 Januarie, in die landdroshof op Modimolle verskyn in verband met die verkragting op sy vervreemde vrou, me Ina Bonnette, en die moord op haar seun, Conrad Bonnette (19).

Hulle staan voorlopig tereg op 17 aanklagte  waaronder moord, poging tot moord, sewe aanklagtes van verkragting, sameswering tot verkragting en aanranding met die opset om ernstig te beseer.

Nog twee beskuldigdes wat verlede week en gedurende die naweek in Makapanstad by Hammanskraal aangekeer is, het op Maandag, 16 Januarie, in dieselfde hof op dieselfde voorlopige aanklagte verskyn.

Die vier mans verskyn weer op Vrydag, 10 Februarie, in die hof op Modimolle. Die saak is uitgestel vir verdere ondersoek en om geleentheid aan die beskuldigdes te gee om regshulp in te win.

Al vier beskuldigdes word aangehou. Weens die erns van die beweerde misdrywe, is borg nie toegestaan nie. Mnr. Renier van Rooyen, senior staatsaanklaer op Modimolle, het aan die media gesê: “In hierdie stadium word al vier verdagtes op die voorlopige klagtes aangekla.”

Hy het ook na afloop van die hofverrigtinge gesê luidens die klagstaat het Kotze se medebeskuldigdes nie uit dwang aan die beweerde verkragting van die slagoffer deelgeneem (soos wyd deur die media berig is)  nie. “Daar is geen aanduiding van dwang nie.”

Van Rooyen  het aan Die Pos gesê dit is een van die ergste sake wat hy nog in sy loopbaan moes aanhoor. “Dit hou my al vier, vyf dae uit die slaap uit,” het hy gesê.

Duisende vroue van die ANC-vroueliga het met plakkate buite die hof betoog. Van hulle het ook die hofverrigtinge bygewoon met plakkate wat onder meer gelees het: “Troos die slagoffer.”

“Johan Kotzé is gevang en die eer kom die Here toe,” het me. Frances du Preez van Modimolle gesê.

Du Preez is die skoonma van me. Surinda du Preez van Modimolle, wat Kotzé verlede week in ’n klein kafeetjie in die middel van ’n rustige woonbuurt raakgesien het, voor sy uiteindelike inhegtenisname die volgende dag.

Du Preez is na wat verneem word een van verskeie inwoners van Modimolle wat die polisie die aand gebel het nadat hulle Kotze se motor in die dorp gesien het. Nog voordat Du Preez die polisie gebel het, het ’n skoolseun wat gaan draf het, Kotze se voertuig in die straat gesien, is die afgelope week aan Die Pos gesê. Hy het onmiddellik huis toe gehardloop en sy ma het die polisie in kennis gestel.

“Dit is hy! Dit is hy!” was die benoude woorde van me. Surinda du Preez aan haar skoonma toe sy die land se mees gesoekte vermeende misdadiger onverwags in die Duggan’s Kafee in Boshoffstraat, raakgesien het.

“Dit was Dinsdag (10 Januarie) net so voor agtuur die aand,” het sy aan Die Pos gesê. “Ek het sommer gaan ry sodat my kinders aan die slaap kon raak.”

Volgens Du Preez was sy in Maroelastraat, wat voor die kafee in Boshoffstraat verbygaan, onderweg in die rigting van Bosveldsig.

“Ek het by die AP Kerk gestop en toe ry ek voor hom verby. Dit was toe dat ek sien dit was ’n Vrystaat-motor. Ek het in Swartwitpensstraat afgery en omgedraai. Ek wou nie hê hy moes sien ek maak ’n U-draai nie. Toe ek terugdraai, was hy klaar weg. Ek het hom verloor.”

Dit was toe Du Preez terugry in rigting van die bekende Boshoffstraat-kafee toe sy die Toyota Fortuner met die Vrystaat-registrasienommer in ’n donker gedeelte van die straat gesien het, waar dit geparkeer was. Vermoedelik het Kotzé die voertuig daar gelaat en na die winkel gestap. Sy het tot reg voor die winkel gery.

“My hoofligte was nog aan en toe ek voor die winkel stop, toe besef ek eers dat my ligte reg in die kafee inskyn en ek sien toe dit is hy. Toe skrik ek só groot, sit my bakkie in trurat en jaag reguit verby.”

Du Preez het na die huis van haar skoonma, wat naby die kafee geleë is, gejaag. Intussen het sy reeds haar skoonma, me. Frances du Preez, gebel en gesê sy het Kotzé in die winkel gesien.

“Ek het by die huis van ’n polisieman en -vrou gestop en vir hulle vertel wat gebeur het.”

Volgens Du Preez het die polisielede onmiddellik die ondersoekspan in kennis gestel, wat dadelik reageer het. Du Preez snr. het intussen haar seuns, mnre. Anton en Werner du Preez, ingelig dat Kotze in die omgewing gesien is. Hulle het na Kotzé begin soek.

“Ek het vir Anton gaan haal en vir hom gesê Surinda het Kotzé gesien. Toe spring ons in die Cruiser en gaan kyk of ons hom nie kry nie,” het mnr. Werner du Preez, gesê. Mnr. Anton du Preez het op ’n plaas groot geword en die twee het saam spoorgesny. Hulle het Kotze se voertuig in die veld buite die dorp gesien. Hulle het egter nie nader gegaan nie, en het dadelik die polisie in kennis gestel.

“Dit gaan nie vir ons oor die eer nie. Ons is  bly die man is in die tronk”, het mnr. Anton du Preez aan Die Pos gesê. Die familie het ook hulle dank uitgespreek teenoor die polisielede wat hulle gehelp het, asook die ondersoekspan vir hul hulp.

Donker wolke het oor Bela-Bela saamgepak terwyl honderde mense by die Hervormde Kerk op die dorp ingestroom het vir die begrafnis van oud-Nylie Conrad Bonnette (19), wat op Dinsdag, 3 Januarie, koelbloedig doodgeskiet is in ’n tragedie wat die hele land steeds aan die praat het.

Sy ma, me Ina Bonnette (42) is eers Maandag, 9 Januarie, uit die hospitaal ontslaan waar sy ’n operasie ondergaan het om die ernstige beserings wat sy in die gru-aanval opgedoen het, te herstel.

Conrad was in 2010 een van Limpopo se twee top-uitblinkers in die matriekeksamen.

Toe mnr Rex Bonnette, Conrad se pa, me Ina Bonnette, sy sussie Angelique en die res van die Bonnette-familie by die kerk instap, het dit hard begin reën.

Me Bonnette kon beswaarlik beweeg sonder dat ’n mens die pyn op haar gesig gesien het. Sy is na die voorste kerkbanke gehelp waar sy langs Angelique gesit het.

Skaars ’n uur voordat die roudiens begin het, het haar vervreemde man, mnr. Johan Kotze (50), in die landdroshof op Modimolle verskyn op sewentien voorlopige aanklagtes, waaronder moord, poging tot moord, sewe aanklagtes van verkragting, sameswering tot verkragting en aanranding met die opset om ernstig te beseer. Sedert Vrydag het al drie die ander verdagtes wat almal ná een van die grootste mensejagte in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse polisie vasgetrek is, in dieselfde hof verskyn op dieselfde voorlopige aanklagte. — LiN Media/Die Pos

Posted in General, SAPSComments Off

Police report: December

On Friday 30 December 2011 members of Thabazimbi SAPS were patrolling on the R511 Road when they spotted a white Toyota bakkie driving towards Northam direction. The SAPS stopped the vehicle. Four occupants, including the driver were found in the bakkie. The SAPS members requested to search the bakkie and they found one rifle and ammunition, an axe and a handsaw wrapped in black plastic. The suspects, as they were interrogated by the Police, revealed that they were from Vaalwater for rhino poaching.

There was no clear evidence of rhino poaching; therefore all four suspects were arrested for possession of an unlicensed firearm, while the case is being investigated by Organised Crime.

They appeared in court on 17 January 2011 for bail application.

Posted in SAPSComments Off

Renosterstropers vas

ROOIBERG – Twee vermene renosterstropers is vandeesweek gearresteer in die Klipgat-omgewing. Daar is beslag gelê op ‘n jaggeweer sowel as ‘n pistool. Geen renosters is gestroop nie.

Lede van die Polisie en gemeenskap het reeds sedert Sondagmiddag op die inligting begin werk.

Almal wat betrokke was om die misdadigers vas te trek word bedank: die boere wat betrokke was, spoorsnyers, wilddiefstaleenheid, PTA lugvleuel en lede van die taakmag, “rapid response” span en in die besonders die eienaar en ‘n boer van Makoppa wat hulle helikopters beskikbaar gestel het om sodoende twee polisielede ongeveer sewe ure lugtyd te gee.

Om renosterstropery in die Thabazimbi-area vas te vat is ‘n top prioriteit. Om die boere en lede van die polisie te help om die grootse taak te kan verrig word grond tot lug radio’s benodig wat die kommunikasie aansienlik verbeter. Indien enigiemand ‘n donasie wil maak om hierdie noodsaaklike toerusting aan te skaf, kontak Adjudant Havenga by 083 360 9698.

Posted in SAPSComments Off

Over 600 guns confiscated in Limpopo

LIMPOPO is expected to become a safer place for its residents after police managed to disarm 600 people who have been deemed unfit to carry guns.

Provincial police spokesperson Brigadier Hangwane Mulaudzi said more than 600 people had to surrender their firearms after they were declared unfit to possess them.

He said the SAPS had launched a “clampdown” on the misuse and illegal possession of firearms.

Mulaudzi said the escalating number of people owning firearms in Limpopo was alarming.

“These firearms are being used to commit crimes against women and children,” Mulaudzi said.

“With the 16 Days of Activism of No Violence Against Women and Children just having ended, the timing of the police for this clampdown could not have been better.”

Mulaudzi said the SAPS had seized a total of 608 firearms and the licences for those firearms were also withdrawn.

“Since the beginning of the Festive Season through Operation Duty Calls more than 300 firearms, including high-calibre rifles such as AK-47s and R5s, were confiscated from suspects around the province.

“We are working around the clock everyday to ensure that we create Limpopo and South Africa at large a very safe place for everyone to live in, trade and tour.

“We are saying no to crime and we will work tirelessly everyday to make sure that we reach our goal of creating a crime-free society,” Mulaudzi said.

 

Posted in SAPSComments Off

Raadslid in hof oor beweerde verkragting

THABAZIMBI – ‘n ANC raadslid van Thabazimbi Munisipaliteit het vandeesweek in die Thabazimbi hof verskyn op aanklag van beweerde verkragting.

Dit volg sowat ‘n maand na die 16-dae van aktivisme teen geweld en misdaad teenoor vroue en kinders wat jaarliks dwarsoor die land deur die regerende party geloods word.

DA raadslede is ontstoke en dring daarop aan dat die raadslid onmiddellik geskors word totdat die saak afgehandel word. “Watter voorbeeld word daar deur hierdie publieke figuur gestel as hy ‘n dame kan verkrag en net voortgaan met sy werk asof niks gebeur het nie. Verkragting is ‘n kriminele oortreding.” So het ‘n DA raadslid vandeesweek aan Kwêvoël gesê.

Die ondersoek duur voort.

Posted in General, SAPSComments Off

TBZ Rhino poachers in court

THABAZIMBI – Four suspected rhino poachers appeared in Thabazimbi Magistrates’ Court on Tuesday 3 January 2012 after they were found with a rifle, ammunition, an axe and a handsaw.

Limpopo police spokesman Brigadier Hangwani Mulaudzi said the men were arrested on Monday, 2 January, on a public road in a game farming area near Thabazimbi.

Police thought the car in which they were travelling looked suspicious, stopped it and found instruments typically used by poachers.

“The police searched the vehicle and they found a rifle and ammunition, an axe and a handsaw wrapped in a black plastic. It is suspected that the suspects were on their way to shoot and dehorn a rhino on one of the farms in the area,” said Mulaudzi.

They face charges of possessing an unlicensed firearm and ammunition.

According to the conservation authority, SANParks, 443 rhinos were killed for their horns last year. In 2010, 333 were killed.

- The New Age Online

Posted in SAPSComments Off

Inbreker vas op video

THABAZIMBI – Inbrekers het op Vrydagaand 9 Desember sowat R2000 se goedere uit me Valerie Badenhorst se winkel, Blockbuster DVD in Vanderbijlstraat, gebuit.

Die alarm het na bewering afgegaan, waarna die sekuriteitsmaatskappy ondersoek ingestel het. Hulle kon geen teken van inbraak kry nie en het ook niemand in die winkel gewaar nie.

Die gesteelde goedere sluit voorraad en rekenaarparte in.

Skakel die Speurtak by 014 777 4840 indien u inligting het wat kan lei tot die arrestasie van die misdadiger(s).

Posted in SAPSComments Off

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Jaggeweerskiet Thabazimbi Expo 2.JPG Jabulani - Piekniek hou Marakele Thabazimbi Vloed 32.gif Vloede Thabazimbi Vloed 12.gif Thabazimbi Vloed 16.gif Oesfees Thabazimbi Vloed 45.gif

Weather Forecast

February 23, 2012, 10:12 am
Sunny
Sunny
28°C
real feel: 31°C
humidity: 56%
wind speed: 3 m/s ENE
sunrise: 6:01
sunset: 18:46
Forecast February 23, 2012
day
Intermittent clouds
Intermittent clouds
34°C
wind speed: 1 m/s E
wind gusts: 2 m/s
Forecast February 24, 2012
day
Partly sunny with showers
Partly sunny with showers
31°C
wind speed: 1 m/s N
wind gusts: 2 m/s
More forecast...
 

Archives

 

February 2012
M T W T F S S
« Jan    
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
272829  

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools