Uitstekende belegging teen R 950 000 / Excellent investment for R950 000

Nuutgeboude 4-slaapkamer woning in die ongerepte natuur op Eko Landgoed, sowat 8km buite Thabazimbi op die Marakele-pad, is nou in die mark. Slegs een eienaar.

Vier slaapkamers, 2 vol badkamers (1 en-suite), studeerkamer met drie werkstasies en rakke tot teen die plafon, goed toegeruste kombuis sluit aan by die oopplan eetkamer / sitkamer wat uitloop op patio met braai area, dubbel onderdak parkering.…

Read more