Kuga-voertuie herroep – nog brandgevaar

Ford SA het vir die derde veiligheidsherroeping dié jaar, ná die groot omstredenheid oor Kuga’s wat aan die brand slaan, sekere modelle herroep vir modifikasie.

Die jongste veiligheidsrisiko behels ook ’n brandrisiko – die keer is daar probleme met die materiaal wat vir isolering naby die voorste sitplekgordels gebruik word.…

Read more

Kwêvoël – Motors-Extra

Vandag is die plasing van ons eerste opwindende nuwe Motors-Extra.

Aangesien ons almal saam kuier op die sosiale media, word alle motorklubs van regoor die land uitgenooi om by ons aan te sluit en julle nuus met ons te deel – hetsy ‘n uitstalling van julle antieke, veteraan of klassieke motors of motorfietse of ‘n naweek-toer, selfs ‘n Sondag uitstappie – stuur vir ons die inligting – ons plaas dit gratis.…

Read more