Nuus sedert Woensdag 15 November

VF Plus verwelkom aanstelling van permanente kommissaris

Die VF Plus verwelkom die aanstelling van luitenant-generaal Khehla Sithole as die nuwe nasionale polisiekommissaris. Hy is ʼn ervare en gesoute lid uit die geledere van die polisie en sal broodnodige stabiliteit in die topstruktuur van die polisie bring, sê Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.…

Read more

Nuus sedert 11 November

Vyf dood in ongeluk op N3

Vyf mense is dood en vier ander, waarvan twee ernstig beseer is en die ander twee in ‘n kritieke toestand is, toe ‘n nutsvoertuig vandag, Sondagmiddag, op die N3 naby die Westville Noord area in Durban die pad byster geraak en gerol het voordat dit op sy dak tussen die twee paaie tot stilstand gekom het.…

Read more

Nuus sedert 6 November

African Global spandeer R3,5 miljoen op Zuma se verjaarsdagviering

African Global, die voormalige Bosasa, ‘n jeug ontwikkelingsentrum wat skuiling, terapie, onderwys, vaardighede en omgesien het na die hertoelating tot die gemeenskap van jong mense wat met die gereg gebots het, omgesien, het volgens getuienis R3,5 miljoen tot Zuma se verjaarsdagviering in 2015 en 2016 bygedra.…

Read more

Nuus sedert 20 Oktober

Olifante stroping neem af – meer ivoor gekonfiskeer

Volgens die verslag uitgereik deur die Konvensie op Internasionale Handel in Bedreigde spesies (Cites), het die stroping van olifante vir hul tande die afgelope vyf jaar afgeneem alhoewel daar gedurende hierdie tyd meer ivoor (40 tonne) gekonfiskeer is as vorige jare.…

Read more

Nuus tot Donderdag 31 Augustus

Nog ‘n onveilige gebou in Mumbai stort ineen

Reuters berig dat reddingswerkers in Mumbai, onverpoosd soek na mense wat nog vermoedelik deur puin toegeval is nadat ‘n vyf-verdieping gebou vroeg Donderdag-oggend inmekaar gestort het na twee dae van gietende reën wat oor die Indiese kommersiële en finansiële tuiste uitgesak het.…

Read more