Regering beskuldig boere dat hulle water steel

Die Departement van Water en Sanitasie in die Wes-Kaap wys vinger na die boere dat hulle die grootste oortreders is wat die publiek van hulle water beroof.

Verlede week het foto’s na vore gekom waar daar onwettig water onwettig uit die Bergrivier in die Wes-Kaap gepomp word uit ‘n dam wat bestaan uit ‘n keerwal van sandsakke en waar water, wat veronderstel is om vir huishoudelike en industrieë aangewend te word, na private damme op plase in die omgewing herlei word.…

Read more