Boere op Aardsdrempel

14-Aardsdrempel poster
Boere op die Aardsdrempel handel oor ’n klein groepie Afrikaanssprekendes in ’n afgeleë gedeelte van Patagonia in Argentinië wat ’n heenkome gevind het na die verwoestende Anglo-Boereoorlog.
Die groep Boere het ’n honderd jaar gelede die Atlantiese Oseaan oorgesteek opsoek na ’n nuwe lewe, vry van die onderdrukkende Britse koloniale heerskappy.…

Read more

A Far away War

9781920689735
In 1975, South Africa first invaded Angola. This seemingly ‘small war’ only came to an end 14 years later, leaving behind more than just traces of shrapnel and bullet casings. More than 500 000 young white South African men were called in for compulsory military service, which changed their lives and the lives of their loved ones forever.…

Read more

GROEP 73 – En Aksie!

Een van die groepe van die Thabazimbi omgewing wat hul GROEP 73 kursus voltooi het.
Een van die groepe van die Thabazimbi omgewing wat hul GROEP 73 kursus voltooi het.

THABAZIMBI – Thabazimbi het hulle eie skopboks studente wat opleiding in wapen hantering en taktiese ontplooiing doen sowel as sekere self verdediging tegnieke met vuurwapens in konflik situasies.…

Read more

Interaktiewe Inligtingsessie saam met Thabazimbi ATKV-tak

Op die foto van links: Domenic Paris (Bestuurder ATKV-Takke), Rita Volschenk  (Bestuurslid van ATKV Thabazimbi-tak, Marco van den Bergh (ATKV Streekorganiseerder) en Mari van Jaarsveld wat die sangitems gelewer het.

THABAZIMBI – Die ATKV (Afrikaanse Taal en Kultuurvereniging) Thabazimbi-tak, is een van die takke in die streek waar ‘n interaktiewe inligtingsessie gehou is om sy lede bewus te maak van die rol wat die ATKV in die samelewing vervul.…

Read more

KunsteGrot Eisteddfod

Lieselotte Smit en Noenoe Coetzee A++ met "Lisa en Victoria" in hulle samaspraak afdeling verwerf.
Lieselotte Smit en Noenoe Coetzee A++ met “Lisa en Victoria” in hulle samaspraak afdeling verwerf.
In die samespraak afdeling het Karla en Dané Coetzee met "Weglopers" ‘n A++ verwerf.
In die samespraak afdeling het Karla en Dané Coetzee met “Weglopers” ‘n A++ verwerf.
Gerdri Eloff Gr 12 Poësie A++(Afd wenner), Prosa A++ (Afd wenner), Gedramatiseerde Prosa A++, Monoloog A++ (Afd wenner).
Gerdri Eloff Gr 12 Poësie A++(Afd wenner), Prosa A++ (Afd wenner), Gedramatiseerde Prosa A++, Monoloog A++ (Afd wenner).
Read more

Kunste Eisteddfod uitslae

Die musiek leerlinge van juffrou Elize Bezuidenhout het uitstekend gevaar in die instrumentale afdeling die afgelope Eisteddfod wat plaaslik gehou is by die Kunstegrot op  12 Augustus 2015. Die afdelingwenners in die onderskeie instrumentale afdelings het soos volg daarna uitgesien: Afdeling wenners vir blokfluit word gedeel deur Dean Leppan en Christoff Marx met A++ (Afrigter Elize Bezuidenhout).