HFM Hoofleiers aangewys

Die Hoofleiers vir 2017/2018 van Hoërskool Frikkie Meyer is Vrydag 13 Oktober bekend gemaak.

Hulle is:

AJ Jansen van Vuuren – Hoofseun, Suné Robbertse – Hoofdogter, Mathilde Jordaan – Koshuis-hoofdogter, Dewan Deysel – Koshuis-hoofseun, Elsabe du Toit – Onderhoofdogter Kultuur, Fabio Vielmetti – Onderhoofseun Kultuur, Victor Potgieter – Onderhoofseun Sport, Michaela Mulder Onderhoofdogter Sport.…

Read more

HFM se Top 10 Akademiese Presteerders

Hoërskool Frikkie Meyer het hulle top tien akademiese presteerders op 11 Oktober 2017 aangewys.
Op die foto’s is die leerlinge met name in prestasie volgorde

HFM Top 10 Gr 1216 Okt HFM Top 10 Gr 12

1 Ananda Lategan 88.00%, 2 Marlie Snyman 84.67%, 3 Melanie Engelbrecht 83.86%, 4 Dirk Botha 81.57%, 5 Zelmari Davel 81.00%, 6 Wessel Kruger 80.67%, 7 Marlize Coetzee 80.33%, 8 Karla De Beer 78.17%, 9 Evana Joubert 78.00%, 10 Bernice Vermaak 76.86%.…

Read more

Thabazimbi hosts Local Tourism Indaba Workshop – Thabazimbi gasheer vir plaaslike Toerisme Indaba Werkwinkel

Rol af vir Afrikaans

Thabazimbi Local Municipality, the business sector and delegates from the community gathered at a Tourism Indaba Workshop held at Marakele on Thursday, 12 October 2017.

The workshop sought to provide a baseline strategic framework from which a local tourism strategy and action plan could be developed.…

Read more

Nuut / New @ HFM

HFM welcomes new teacher

HFM welcomes Christine Swart, a new member of their teaching staff.
Christine studied Sports Exercise Technology at the Pretoria Technikon (B-Tech) with fields of expertise being athletics, cricket, hockey, rugby, soccer, squash, tennis and swimming, almost the full scope of sports she practiced herself.…

Read more

Buddie-meisies pamper seniors

HFM se Buddie-meisies die dorp se bejaarde dames by Bosveld Oord gaan verras en tyd spandeer met saamkuier en sommer ook heerlik bederf met manikure en handmasserings. Die dames het dit baie geniet en ons buddies bedank vir die moeite wat hulle aan die gemeenskap teruggee.

Read more

HFM SR vir 2018 aangewys

Die leerlingraad van HFM is hierdie week aangewys. Baie geluk aan die volgende leerders wat tot 2108 SR van HFM verkies is. Hulle is (in alfabetiese volgorde): Soné Bisschoff; Laurinda Bredenkamp; Christelle Brink; Anthonie Buys; Nicole de Castro; Jan-Adriaan du Plessis; Elsabé du Toit (Ella); AJ Jansen van Vuuren; Mathilde Jordaan; Anica Jordaan; Dané Koen; Reynard Kuhn; Pieter Lamprecht; Arnold Mc Seveney; Gareth Meyer; Micayla Mulder; Victor Potgieter; Lydia Potgieter; Suné Robbertse; Gerhard Snyman; Evan Steyn; Sonja Terblanche; Sello Thulare (William); Zander van der Berg; Fabio Vielmetti en Adri Vorster.…

Read more