Nuwe raad vir SAA aangekondig

eNCA berig dat die kabinet Woensdagnag die Suid-Afrikaanse Lugdiens se voorsitter, Dudu Myeni uit haar pos ontslaan het en dat sy vervang is deur JB Magwaza.

Volgens die mediavrystelling het president Zuma se kabinet ‘n nuwe raad vir die SAL aangekondig met Myeni, Tryphosa Mmakeaya; Mzimkhulu Malunga; Siphile Buthelezi; Nazmeera Moola; en Gugu Sipamla wat van hulle verpligtinge onthef is.…

Read more