Marakele 5km prêt-stap

Die stappers in aksie wat van baie jonk tot oud gestap.
Die stappers in aksie wat van baie jonk tot oud gestap.
Die pragtige natuurskoon met die Kransberge in die agtergrond by die Marakele Nasionale Park se afdraai.
Die pragtige natuurskoon met die Kransberge in die agtergrond by die Marakele Nasionale Park se afdraai.

Marlize du Plessis
THABAZIMBI – Die jaarlikse Marakele Maraton het die afgelope naweek plaasgevind (27 Februarie 2016).…

Read more

Karaan se kollig op SA-landbou

Sprekers en Obaro personeel tydens die Groblersdal en Marble Hall Prestige Boeredag. (Voor, links na regs) Tommie de Lange (Bedryfsdirekteur, Obaro Handel) en Nic Bronkhorst (Besturende Direkteur, Obaro). (Middel) Prof. Mohammad Karaan (Dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch), Jaco Roodt (Besigheidsbestuurder, Obaro Marble Hall) en Hein Wagner (Blinde man met visie). (Agter) Mossie Oosthuizen (Besigheidsbestuurder, Obaro Groblersdal), Eben Pienaar (Voorsitter van SA Besproeiings Korporasie) en Willie Jacobs (Landbank).
Sprekers en Obaro personeel tydens die Groblersdal en Marble Hall Prestige Boeredag. (Voor, links na regs) Tommie de Lange (Bedryfsdirekteur, Obaro Handel) en Nic Bronkhorst (Besturende Direkteur, Obaro). (Middel) Prof. Mohammad Karaan (Dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch), Jaco Roodt (Besigheidsbestuurder, Obaro Marble Hall) en Hein Wagner (Blinde man met visie).

Read more

Bergboegoe Vergadering

information-icon-md
THABAZIMBI – Die Bergboegoe Boomklub het vergadering gehou op 4 Februarie en daar is besluit om op die volgende datums voorlopig bymekaar te kom:
20 Februarie, 14 Maart, 16 April, 21 Mei, 18 Junie, 16 Julie (skoolvakansie), 20 Augustus, 17 September, 15 Oktober en 19 November 2016.…

Read more

Besoekers kuier gesellig by Thabazimbi se eie Craft Oktoberfees

Gerrit en Susan, reeds ou besoekers by Dewside Brouery en Restaurant in Thabazimbi, en het die verskeidenheid van Craft biere wat by die Oktoberfees beskikbaar was baie geniet.
Gerrit en Susan, reeds ou besoekers by Dewside Brouery en Restaurant in Thabazimbi, en het die verskeidenheid van Craft biere wat by die Oktoberfees beskikbaar was baie geniet.

THABAZIMBI – Sekerlik die eerste Oktoberfees waar plaaslike vervaardigde Craft (Boetiek) Bier die botoon gevoer het in Limpopo, is Saterdag heel suksesvol in Thabazimbi aangebied met besoekers van vanaf laatoggend tot laataand lekker saam gekuier het.…

Read more