Kennisgewing: Onbeplande wateronderbreking Dinsdag 10 April

Die munisipaliteit het kennisgewing van die Waterdienste span ontvang dat die watertoevoer Dinsdag 10 April 2018 vanaf 07:00 tot 19:00 onderbreek sal word weens groot lekkasies in die hoof watertoevoerlyn.
Areas wat beïnvloed sal word sluit in Thabazimbi dorp, Regorogile alle uitbreidings, SASSA en Thabazimbi Hospitaal, Industriële gebied, Thaba Mall en omliggende sakesentrums.…

Read more

Onteiening sonder vergoeding – Die begin van die einde van buitelandse beleggings

Die onteiening sonder vergoeding van BMW se motorbou-aanleg insluitende enige intellektuele eiendomsreg, die onteiening van Disney se filmregte in Suid-Afrika in weerwil van die Berne Konvensie en die onteiening van genoteerde aandele van multinasionale maatskappye, kom in gedrang indien die wet op onteiening sonder vergoeding soos deur die ANC en veral die EFF deur die parlement vrot gedruk word.…

Read more

Buco Easter Specials

Buco Thabazimbi is your one-stop Hardware Shop. We supply all your necessities, from the foundation up to the roof

Plascon / Duram paints – Mixed to your colour preference – Acrylic – PVA – Enamel

Electrical – Supplier of electrical conduit – cable – light fittings – circuit breakers – Distribution Boards and mounting boxes

Plumbing – PVC as well as copper pipes with fittings

Phone us at 014 772 1407 for your free quotation

Business hours
Monday – Friday: 07:00 – 17:00
Saturday – 07:00 – 12:00
www.buco.co.za
Read more