Veiligheid voorkom moontlike misdaad

THABAZIMBI – Verskeie gevalle van kabeldiefstal, verkragting en kinder-teistering het die afgelope week in Thabazimbi voorgekom.

Die Thabazimbi SAPD maan die inwoners van hierdie mooi bosveld dorpie om hul persoonlike veiligheid en dié van hul kinders eerste te stel deur waaksaam te wees en die korrekte noodnommers op hul foon te stoor.…

Read more

Misdaad in Thaba

THABAZIMBI – Die gemeenskap is die afgelope week deur misdadigers – wat by huise en voertuie ingebreek het – geteiken.

Mnr Jaco “Pottie” Potgieter, bestuurder by Ikatiseng Sekuriteit, het die tendens bevestig en gesê dat hulle reaksielede gereed is vir die feesseisoen.…

Read more

Lephalale trek op teen misdaad

Met stygende misdaadsyfers, veral in gevalle van huisroof (inbrake terwyl inwoners tuis is), verkragting en aanranding, asook drie plaasaanvalle in twee weke, het inwoners van Lephalale en Marapong besluit ‘Genoeg is genoeg!’

Inwoners het Saterdagoggend gewys hulle kan saamstaan, toe hulle hul voet neergesit het teen misdaad in die Lephalale-omgewing.…

Read more

Keer-Misdaad-in-Skole-Projek plaaslik geloods

THABAZIMBI – Om misdaad in skole te ignoreer maak ons ook skuldig daaraan, sê Abraham van Wyk, algemene sekretaris van die Keer-Misdaad-in-Skole-Projek.
Dié dinamiese organisasie, wat plaaslik gestig is maar reeds veldtogte in Limpopo en die Vrystaat geloods het, is ‘n nie-winsgewende organisasie wat dit hulle ten doel stel om misdaad, waaraan jeug blootgestel word of deel het, te probeer beperk.…

Read more

Misdaad steeds te hoog

“Die nuutste misdaadstatistiek (rou syfers) wat toon dat moord (-3,7%), poging tot moord (-7,9%), gewone roof (-8,7%) en roof met verswarende omstandighede (-6,5%) ‘n afname toon, kan ‘n vals gerustheid skep oor misdaad in Suid-Afrika.…

Read more