Laerskool Thabazimbi se Hoofleiers aangewys

Laerskool Thabazimbi het verlede week hulle Hoofleiers vir 2019 aangewys.

3 Nov LS TBZ hoofleiers Foto 1

Die Hoofseun en Hoofdogter is Liam Santos en Carla Coetzee.

Die Onderhoofdogters is Dimion Visser en Carli Robbertse en die Onderhoofseuns is Marcus de Aguiar en Christoff Marx.

Foto Links: Laerskool Thabazimbi se Hoofseun en –dogter is Liam Santos en Carla Coetzee.