Medisyne – Medicine: Medhof – Still the designated choice for Discovery Members – Steeds die aangewese keuse vir Discovery lede

Medhof Pharmacy is still te designated service provider for Discovery Members, disregarding the SMS some members received contradicting this.
Please speak to Danie at 082 333 8576, your Medhof Pharmacist, to assist you with your prescription.
Medhof Apteek is steeds jou aangewese diensverskaffer vir Discovery Lede, nieteenstaande die SMS wat deur sommige lede ontvang is wat dit weerspreek.
Gesels gerus met Danie by 082 333 8576, jou Medhof Apteker, wat jou met die voorskrif sal help.

 

Afslag Pensioenarisse pynstllers

Medhof Apteek – Laat ons vir Jou Sorg!

Vanderbijlstraat 66 Thabazimbi – Tel: (014) 777 1287
Tye:
Maandag – Vrydag: 07:00 – 18:00
Saterdae: 08:00 – 18:00
Sondae en Publieke Vakansiedae: 08:00 – 13:00 & 16:00 – 18:00