HFM Top-10 Akademiese Presteerders: Derde Kwartaal

Hoërskool Frikkie Meyer het hulle Top-10 Akademiese presteerders vir die derde kwartaal aangewys.

Die presteerders is vir Graad 8 tot Graad 11.

Name is nie noodwendig in enige volgorde nie.