Medhof Apteek bied u die Mooiste Baba’s en kleuters in Thabazimbi

Dis weer tyd vir die Jaarlikse Lanbouskou se Baba en Kleuter kompetisie aangebied deur Medhof Apteek.

Hier is ons “Out of Africa” finaliste vir 2018

Die aankondiging van die wenners en die prysuitdeling vind plaas op Saterdag 28 Julie 2018 om 9:30 by die Trophy Breeders Hall (Trollope Saal) by Thabazimbi skouterrein, waar Thinus, Nelma en Debbie ons gaan vermaak.

Geen spesifieke kleredrag is nodig nie maar onthou om die kleintjies lekker warm aan te trek. Daar is in elke ouderdoms kategorie wenners wat beoordeel gaan word.

Daar is 16 beoordelaars; 8 manlik, en 8 vroulik wat verteenwoordigers van Medhof Apteek se verskaffers.

Ongelooflike pryse geborg deur: Medhof Apteek, Klankgrens Gehoor Kliniek, S&D opticals, Nativa, SA Naturals, Adcock Ingram, Cipla, Aspen, Abbott en Inova. Bring jou familie en kom geniet die dag saam met ons.