HFM Hokkie en Netbalspelers ontvang Provinsiale Kleure

Verskeie spelers van die onderskeie hokkie- en netbalspanne van Hoërskool Frikkie Meyer het vir hulle Provinsiale Kleure gekwalifiseer.