Rivo se Laerskool-studente presteer

Vier laerskoolleerlinge van Thabazimbi, studente van Rivo Toneel, het Vrydag 25 Mei aan die Pretoria Eisteddfod deelgeneem deelgeneem.

Twee van die leerlinge was van Laerskool Thabazimbi en die ander twee van Kambaku Privaat skool op Thabazimbi.

Hulle het soos volg presteer (Sien hooffoto):
Izandri Joubert (Laerskool Thabazimbi- Gr 7) – Poësie A+; Gedram Poësie A+ en Prosa A++.
Noenoe Coetzee (Kambaku Private School – Gr 7) – Poësie A++ (Afdeling Wenner); Prosa A+ en Monoloog A+.
Kieran Soares (Laerskool Thabazimbi – Gr 6) – Poësie A+; Gedram Poësie A++ en Monoloog A+.
Ampie Coetzee (Kambaku Private School – Gr 4) – Poësie A+ en Prosa A++.
31 Mei Rivo Eisteddfod LS