Thabazimbi Laerskool rugbyspelers kry Provinsiale kleure

Laerskool Thabazimbi se o/12 rugbyspelers het goed presteer deurdat vier van hulle Provinsiale kleure verwerf het.

Hulle is van links op die foto voor: Christopher Koekemoer en Hanno du Toit. Agter: Liam Santos en Echardt de Klerk.