Provinsiale Kleure vir Laerskool Thabazimbi Netbalspelers

Laerskool Thabazimbi se Netbalspelers het hule onderskei deur vir provinsiale kleur te kwalifiseer. Vier van die o/12 spelers het provinsiaal verwerf terwyl een 0/13 speler ook haar provinsiale kleure verwerf het.

Hulle is op die foto van links: Voor: Carli Robbertse en Karla Coetzee wat albei hul o/12 kleure vrwerf het en agter: Dimion Visser (o/12), Anchené Pretorius (o/13) en Niché Röhrs (o/12).