Afslag vir almal! – Net by Medhof Apteek

Medhof gee om vir sy mense, daarom ook spesiale afslag vir sy spesiale mense

Buiten al die gesondheidsdienste wat Medhof bied, besef ons dat almal stres ondervind gedurende hierdie tye

Stres wat onnodig kan lei tot nie alleen hoofpyne nie, maar ander pyne waarvoor hulle die regte medikasie het, dit boonop met afslag.