10 Goeie redes om Medhof vir uitstekende gesondheid te besoek

Medhof Apteek in Thabazimbi bied jou tien goeie redes dat hulle uitstekende gesondheidsdiens aan jou kan lewer.

Met ’n permanente klinieksuster op die perseel, ’n toegewyde babasorgkliniek en baie ander dienste kan jy gerus ’n draai daar maak en jouself hiervan oortuig.

Voeg hierby die spesiale afslag, nie net aan pensionarisse nie en wees gerus dat Medhof steeds jou belange op die hart dra.
Advertensie April 2018 proef 2