Die Kwêvoël

Verseker dat jou adres reg is vir die verkiesing

Maak seker om jou adres besonderhede te bevestig vir die 2019 verkiesing. As jou adres verkeerd is by die OVK of dit ontbreek sal jy nie kan stem nie.

Dit is ’n eenvoudige prosedure, moenie dat dit jou verhoed om jou stem uit te bring nie.

Advertensie geplaas deur die DA.

DA Registrasie vir 2019 - plasinng 2 Maart DAREG212 -297x210-AFR