Die Kwêvoël

By Medhof Apteek Thabazimbi is elke Woensdag nou Pensioenarisdag

Ons besef hoe moeilik dit vir PENSIOENARISSE is om kop bo water te hou.
MEDHOF APTEEK maak sy hart oop vir PENSIOENARISSE
(ouer as 60 met ID bewys)

15% AFSLAG OP ALLES IN DIE APTEEK – ELKE WOENSDAG

Ons wil vir Pensioenarisse sorg!
Elke Woensdag – Kry Enige Produk by Medhof vir
15% minder
Hiermee waarborg Medhof die goedkoopste in die dorp
(Selfs beter as enige Supermark!)
Indien u dit by ’n ander plek goedkoper kry sal Medhof die verskil in kontant aan u teruggee

ENIGE PRODUK IN DIE APTEEK (Slegs Woensdae)
* Voorskrifte * Chroniese medisyne * gewone medisyne (Selfs 15% af op heffings!) 8 Pynmiddels * Rumatiekmedisyne * Vitamiene Tonics * Dan ook enige “Supermark Produkte” behalwe as dit reeds op promosie is * Seep * Shampoo * Tandepasta * Toiletware * Tissues * Toiletpapier * Vogrome * Roll-On Deodorante * Watte * Salwe * Blaas- en Nier-middels * Volwasse Inkontenensie Doeke * Bloeddruk Meters * Bloedsuiker Meters * Koeldranke * Lekkergoed *

Alles maar Alles teen 15% Afslag

Terme en voorwaardes geld – SLEGS OP KONTANT TRANSAKSIES

Vanderbijlstraat 66 Thabazimbi – Tel: (014) 777 1287

Tye:
Maandag – Vrydag: 07:00 – 18:00
Saterdae: 08:00 – 18:00
Sondae en Publieke Vakansiedae: 08:00 – 13:00 & 16:00 – 18:00