Uitstekende belegging teen R 950 000 – Excellent investment for R950 000

Uitstekende belegging teen R 950 000

Nuutgeboude 4-slaapkamer woning in die ongerepte natuur op Eko Landgoed, sowat 8km buite Thabazimbi op die Marakele-pad, is nou in die mark. Slegs een eienaar.

Die huis is gedurende Desember 2016 deur Absa teen R1,717 miljoen gewaardeer.
Ten volle gemeubileerd is die maandelikse huur-inkomste meer as die huidige verband paaiement.

Vier slaapkamers, 2 vol badkamers (1 en-suite), studeerkamer met drie werkstasies en rakke tot teen die plafon, goed toegeruste kombuis sluit aan by die oopplan eetkamer / sitkamer wat uitloop op patio met braai area, dubbel onderdak parkering.

Vloeroppervlak: 300m²

Feitlik geen onderhoud op tuin.
Verskeie wildspesies in die park wat tot op die huis se stoep kom.
Water word deur die park se boorgate voorsien.
Heffings beloop slegs R700 per maand.

Skakel 0798763796 vir meer inligting

 

Excellent investment for R950 000

Newly built 4-bedroom house set in the unspoiled nature of an Eco Park, about 8km from Thabazimbi on the Marakele Road, is nou for sale. Only one owner.

This house was valued by Absa Bank during December 2016, at R1,717 million.
Fully Furnished, the monthly rent income is more than the current bond instalment.

Four bedrooms, 2 full bathrooms (1 en-suite), study with three workstations and book shelves up to the ceiling, well equipped kitchen joining open plan dining room / lounge leading onto patio with braai area, double under-roof parking.

Floor area: 300m²

Virtually no maintenance on garden.
Various game species in the park come as close as the patio area.
Water supplied by park boreholes.
Levies amounting only to R700 per month.

Contact 0798763796 for more information