Thabazimbi Ford – Ford Ranger en Everest modelle nou selfs beter

Thabazimbi Ford het reeds die afgelope aantal jare bewys gelewer van goeie produkte en diens aan die bosveld omgewing.

Die Ford Ranger reeks gaan steeds voort om hom as een van die gewildste en betroubaarste bakkies te bewys met stewige, dog gemaklike ryvermoë, wat hom ewe tuis op die plaas en op die ooppad maak.

Ford se nuutste Everest modelle spog, nes die nuwe Ranger reekse, ook met ’n hele paar nuwe standaard toevoegings, soos die fantastiese navigasie stelsel in die top modelle.

Skakel nou vir Gerhard Theron of Wessel Furstenburg by 014- 777 1593 en reël ‘n afspraak om die model van jou keuse te toetsbestuur.

Thabazimbi Ford – Warmbadweg Thabazimbi

Adv 10 Nov -1 Ranger-Thaba

Adv 10 Nov - 2 Everest-Thaba