Medhof Apteek spog met ‘n Splinternuwe Kliniek

Kom vir jou gratis gesondheids ondersoek!

Lede van die volgende medies fondse kwalifiseer vir ‘n gratis gesondheids ondersoek: Discovery, Momentum Health, Fedhealth, Barloworld, Bonitas, AECI, SABC, Sasolmed, MBMED, PARMED of Bestmed

Jou fonds betaal 100% daarvoor en dit affekteer nie jou dag tot dag voordele nie. Gebruik dit of verloor dit voor 2017 verby is. Indien jy ‘n privaat pasiënt is, doen ons dit vir jou teen half prys!

Medhof 6Dienste sluit in:

BMI – Ideale gewig

Hoogte/Lengte

Cholesterol

Bloeddruk

Diabetes/Glukose

HIV toetse

Kom maak gerus gebruik hiervan, dit kan dalk net jou lewe red!

Medhof 7

Alpha Pharm Kliniek dienste:

Algemene Konsultasies Immunisasies (Kinders sowel as volwassenes)

Bloed toetse – PAP smere -Swangerskap toetse – Familie Beplanning

Ore uitspuit – Dwelm toetse – Malaria toetse – Prostaat toetse

Bloeddruk meting – Glukose/Diabetes toetse – Cholesterol toetse

en nog VELE MEER!

 

 

Vanderbijlstraat 66 Thabazimbi Tel: 014 777 1287

medhof logo nuut

 

KLINIEK DAG – 23 NOVEMBER