HFM Hoofleiers aangewys

Die Hoofleiers vir 2017/2018 van Hoërskool Frikkie Meyer is Vrydag 13 Oktober bekend gemaak.

Hulle is:

AJ Jansen van Vuuren – Hoofseun, Suné Robbertse – Hoofdogter, Mathilde Jordaan – Koshuis-hoofdogter, Dewan Deysel – Koshuis-hoofseun, Elsabe du Toit – Onderhoofdogter Kultuur, Fabio Vielmetti – Onderhoofseun Kultuur, Victor Potgieter – Onderhoofseun Sport, Michaela Mulder Onderhoofdogter Sport.