Buddie-meisies pamper seniors

HFM se Buddie-meisies die dorp se bejaarde dames by Bosveld Oord gaan verras en tyd spandeer met saamkuier en sommer ook heerlik bederf met manikure en handmasserings. Die dames het dit baie geniet en ons buddies bedank vir die moeite wat hulle aan die gemeenskap teruggee.

Op die foto bo is die Buddie Meisies saam met die senior dames van Bosveld Oord in Thabazimbi.