Kunstegrot flieks

21 Julie – 19:00 Vir Altyd
22 Julie – 10:30 Vir Altyd
Vir die aandvertonings, bring gerus jou eie piekniekmandjie saam en kom geniet ‘n heerlike aandjie uit!
Kom ondersteun die KunsteGrot, ons is hier vir die gemeenskap!

Vir meer inligting, skakel Rita Volschenk by 083 7448559