Kwêvoël advertensie aanbod

Die meeste mense besoek nie die sosiale media omdat hulle geïnteresseerd is in besighede en hulle produkte nie. Ook nie om vir nuus te betaal nie.
Wees realisties – Mense besoek hulle sosiale bladsye omdat hulle met hul vriende wil kontak maak om gesprekke met hulle te voer, nuwe inligting met hul bestaande vriende te deel en nuwe vriende bykry deurdat jou vriende se vriende dit weer met hulle vriende deel.
Kwêvoël bied jou besigheid die geleentheid om jou teikenmark te bereik, waar nuus gratis is terwyl jou kliënte steeds saam met hul vriende kan kuier
Kwêvoël Spotlight Campaign Afrikaans