Twee nuwe lede op HFM Beheerliggaam
Twee nuwe lede, mnr Henk Schutte en me Susan van Zyl, is Dinsdag 7 Februarie op die Beheerliggaam van Hoërskool Frikkie Meyer verwelkom.
Hulle is op die foto bo van links: Mnr Henk Schutte, mnr Gerrie Raubenheimer (Voorsitter van die HFM Beheerliggaam), en me Susan van Zyl.