HFM Krieketspelers kry Limpopo kleure

Diehann Pretorius van HFM is gekies is as spankaptein van die O/15A Limpopo krieketspan. Hierdie prestasie is ‘n eerste in baie jare dat iemand van HFM as kaptein van die Limpopospan aangewys word. (Hoof foto)

hfm-krieket-limpopo
Diehann Pretorius, Nimroe Lategan en Devoux Deysel, die drie krieketspelers van Hoërskool Frikkie Meyer wat Limpopo Krieket kleure verwerf het. (Foto’s: Annabelle Tromp)