HFM se o/15 Netbalspan wen brons in finaal

Die o/15 netbalspan van Hoërskool Frikkie Meyer verlede naweek derde geëindig in die Limpopo finale en daarmee met die bronsmedalje weggestap.

Hulle is op die foto saam met hul afrigter van links: Thado Mothudi, Debbie Kuhn, Megan Brits, Anzel Meyer, me Berna Kriel (Afrigter), Mine Lategan, Inge Jacobsohn, Chane Ras en Kyla Prinsloo. Hoërskool Ben Vorster van Tzaneen was die wenners in hierdie afdeling (Batho) en Pietersburg Hoërskool het tweede geëindig.