Strewe VLU leer meer oor Origanum

Tydens Strewe VLU-tak se vergadering op 11 Augustus, het Erica Welgemoed (voorsitter), ‘n demonstrasie oor hoe om origanum blomme uit ‘n vel papier te vou. Vir volgende jaar se kompetisie moet die lede ‘n ruiker van origanum blomme doen.

Baie besig om hul origanum blomme te vou is op die foto van links: Riekei Potgieter, Karin Pieterse en Alta Eloff.