HFM se leiers vir 2017 aangewys

HFM se nuutverkose Leiers vir 2017 Is Donderdagoggend aangekondig. Baie geluk aan die volgende leerlinge en hul ouers. Die skool wens hulle ook sterkte toe vir die jaar wat voorlê. Op die foto is in geen spesifieke volgorde die verkose leiers.

Seuns: Botha Gerdus, Breedt Waldo, Collins Franco, Erasmus Janco, Horn Hennie, Jansen Van Vuuren PG, Joubert Ruduan, Koekemoer Daniel, Kruger Wessel, Lategan Nimroe, Mbewe Thato, en Raubenheimer Tiaan.

Dogters: Coetzee Marlize, Davel Zelmari, Engelbrecht Anchen, Engelbrecht Melanie, Human Elrie, Janse Van Rensburg Zanre, Lategan Ananda, Robbertse Stephanie, Robbertse Tiffany, Schutte Anmarie, Snyman Marlie, Van Der Linde Nadia, Van Der Westhuizen Shelbe en Vermaak Bernice.