VLU Strewe tak

Die VLU Strewe tak  het lekker saam gekuier en die dag geniet.

Corlia du Plessis kom vertel meer oor haar werk as Goudsmit en op die foto staan Erica Welgemoed (links) en Corlia du Plessis (regs)

Meimaand was Strewe se vergadering by Sentrum Boeresaal. Baie geluk aan Erika Lee met haar tweede prys vir haar skildery op Kongres.