Potholes of R100,000 repaired in Thabazimbi by AfriForum

Thabazimbi Potholes

THABAZIMBI – AfriForum started Monday to repair potholes of 571 m2 in die streets of Thabazimbi to an amount of R100 000.

This is one of the projects that AfriForum undertook as part of the Organisation’s #selfdoen(self-do) initiative, which kicked off today and is part of AfriForum’s National Pothole Month. In this month alone almost R1,1 million will be spent to repair potholes in Limpopo and Mpumalanga. The costs will then be claimed back from the municipalities.

We should be more independent from the State and should rather be self-sufficient. For this reason, AfriForum is already in the process of launching a branch in Thabazimbi. We request members of the public who would like to serve on the branch management to send an email to hein@afriforum.co.za, said Hein Gonzales, AfriForum’s Provincial Coordinator for Mpumalanga and Limpopo.

R2 miljoen begroot vir dorpe

Met AfriForum se nasionale veldtog, wat bekend staan as Nasionale Slaggatmaand, het dan ook Maandag afgeskop met die herstel van slaggate in die onderskeie provinsies, sal sowat 12 000 slaggate in die dorpe waar AfriForum-takke gevestig is teen ‘n koste van R2 miljoen herstel word.

Marcus Pawson, AfriForum se hoof van plaaslike regerings, het gesˆ dat die doel van die projek is om staatsonafhanklikheid binne gemeenskappe te bevorder deur van selfdoenaksies gebruik te maak. ?Tydens die organisasie se 10 dae van selfstandigheids-veldtog wat in 2015 plaasgevind het, is daar sowat R1,3 miljoen aan die herstel van slaggate spandeer. Met die nuwe veldtog wil ons ?n veel groter impak maak deur paaie regoor die land te verbeter.?

Verskeie munisipaliteite is reeds skriftelik deur AfriForum gemaan om die paaie self te herstel. Munisipaliteite wat nie aan die‚ eise gehoor gee nie sal vir die onkostes verantwoordelik wees,” het Pawson gesê.

‘n Totaal van 125 AfriForum-takke neem aan die veldtog deel en sowat 300 ton teer sal tydens herstelwerk gebruik word. Die veldtog kom op 31 Mei tot ‘n einde.

Die Thabazimbi AfriForum-tak het nooit werklik van die grond af gekom nie. Met die huidige swak dienslewering van die Thabazimbi Munisipaliteit is dit uiters belangrik om die tak weer op die been te bring. Chris Boshoff is tans die verteenwoordiger van AfgriForum vir Thabazimbi. Indien u belangstel om weer ?n plaaslike tak op die been te bring kan u hom by 0725356130 of chrisb@afriforum.co.za kontak.

Lede van die publiek kan betrokke raak deur by hul plaaslike takke in te skakel. SMS jou dorp se naam na 45344 (R1).