Junie gaan die Kunste weer bedrywig wees in die KunsteGrot!

imagesDie ATKV bied twee werkswinkels aan – ‘n ongelooflike geleentheid vir ons kultuur-goggas van die bosveld!

Dis slegs vir Hoërskoolleerders en Volwassenes (Onderwysers ingesluit )

10 Junie   – 15:00  Toneel

11 Junie –   09:00  Poësie-skryf

 

Dit is ‘n geleentheid wat nie gou weer sal gebeur nie.

 

Sel  083 7448559

Faks  0866 240052

www.kunstegrot.co.za