Northam sorg vir eetgoed by OBARO opening

Gys Oosthuizen wys dat ‘n man ook kan pannekoek bak!
Gys Oosthuizen wys dat ‘n man ook kan pannekoek bak!
Van agter links: Angie, Rene (skakelbeampte), Mascot, Mari en Marinda (sekretaresse). Middel: Chantel, Madelein en Cilea (beoordeellaarsameroepster) Riana (voorsitster). Voor: Chante en Natasha (tesouriere)

Hulle hou die panned hoog, Angela, Riana (voorsitster) en Cilea (beoordeellaarsameroepster).
Hulle hou die panned hoog, Angela, Riana (voorsitster) en Cilea (beoordeellaarsameroepster).

NORTHAM – Northam VLU het tydens die amptelike opening van Obaro Northam se amptelike opening van hul nuwe gebou, op 23 April, gereed gestaan met heerlike hamburgers en pannekoek. Northam tak het ook sommer van hierdie geleentheid gebruik gemaak om lekker saam met almal se familie te kuier. Selfs die manne was handig met die maak en bak van beide die hamburgers en pannekoeke.

As hulle nie gekook het nie, het hulle verkoop. Self die kinders was betrokke. Tydens hierdie dag het die dames ook gespog met hulle nuwe groen en swart t hemde. Om deel van hierdie lekker span te wees, skakel gerus hul tak se skakelbeampte Rene Laas by 073 4299 411.