Netbalborge Laerskool Thabazimbi

 

Die mooi netbal uniforms (in rooi, wit en blou) met die toe te Sportweni.
Die mooi netbal uniforms (in rooi, wit en blou) met die toe te Sportweni.
Die mooi netbal klere wat Expliro Graan geborg het vir die Netbal toer spanne.
Die mooi netbal klere wat Expliro Graan geborg het vir die Netbal toer spanne.

THABAZIMBI – Die 0/13 A netbalspan van Laerskool Thabazimbi is tans besig met ligawedstryde na ‘n heerlike toer te Sportweni en ‘n suksesvolle Super 8 Toernooi. Baie dankie aan Afgri equipment en Explipro Graan wat ons span ondersteun met bydraes vir nuwe toerusting en kleredrag. Die span wil net weereens baie dankie sê aan bogenoemde borge en talle ander borge wat die 2016 seisoen een maak om te onthou. Laerskool Thabazimbi hou duim vas vir vyf van die 0/13 spelers wat aan die Provinsiale proewe deelneem op 4 Mei 2016.