Laerskool Thabazimbi rugbyspelers gekies vir Limpopo Finale proewe

Verskeie Rugbyspelers van Laerskool Thabazimbi is in die Waterbergspanne opgeneem en gaan op Vrydag 13 Mei en Saterdag 14 Mei aan die Limpopo finale proewe wat te Polokwane plaasvind, deelneem.

Rugbyspelers van Laerskool Thabazimbi wat vir die 0/12 span genooi is om aan die Limpopo Proewe deel te neem. Hulle is van links agter: Nicolas Snyman en Ulrich Taylor. Voor: HG Joubert, Kgosi Medupi en HJ Janse van Rensburg.

Die drie rugbyspelers van Laerskool Thabazimbi se o/13 span wat gekies is om aan die Limpopo Proewe deel te neem. Hulle is van links: Morné Pistorius, Vihan Wentzel en Juan’rich du Preez.