Bosveld Akademie

k5170101Bosveld akademie hou ‘n fondsinsameling op 28 Mei om 18:00 waar Andries Vermeulen die publiek kom vermaak op hulle rugbyveld, kom geniet die aand en skater van die lag vir hierdie komediant.